Sodra Suid-Afrikaaners hul wyne en wynstreke plaaslik goed ken, steek hulle voelers uit na wat mens by ander lande se wyne kan leer. Nonnie Dedekind het gesels met Wayne Visser, wyninvoerder end eienaar van Great Domaines in Johannesburg, en Derek Klipin, ook van Great Domaines, wat wyn invoer wat andersins nooit hier beskikbaar sou wees nie.